Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGERES BRENDA LEE
KRISMIS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
TONI RIDDS OOR HAAR MAN, LIAM
FLITSVRAE: JAY DU PLESSIS • Sanger
ONS GROOTSTE GESKENK • Dis Bennie en Mila Fourie se eerste Kersfees as ouers nadat Karoo sy opwagting gemaak het
TUSSEN LIGGIES EN BOMME • Die sendeling Michele Potgieter het die afgelope jare met Kersfees oorlog en haar dogter se kankerstryd trotseer. Hier skryf sy waaraan sy vashou wanneer verdriet haar wil oorweldig
ONS EERSTE WÁRE KERSFEES • Hulle moes hulle troue uitstel toe hulle dogtertjie kanker kry, maar nou is sy gesond en hulle oplaas getroud
OM ’N EIERTJIE TE LÊ • IS HY ZAZU? IS HY ZIPPY? HANG AF WIE JY VRA. MAAR NÁ ’N STRYD OOR SY IDENTITEIT, IS DIE BONDELTJIE VERE BETYDS VIR KERSFEES TUIS
DANS MET RENOSTERS • HY’T ’N TAAL GELEER WAT MIN MENSE OOIT HOOR: DIE KNOR, BLAAS EN BROM VAN RENOSTERS. IN HULLE WÊRELD VAN GEVAAR, VERLIES EN VERTROUE HET HY SY HART GEKRY
ALTYD DIE PARADYS • Vergeet van ’n wonderwêreld net vir die feestyd, die landskapskunstenaar Leon Kluge se skoutuine vier die blommemandjie waarin ons heeljaar bly
Feestelik OPGETOOI! • Dis tyd vir geurige disse, gesellige tafelgesprekke en kos wat mense nader aan mekaar bring. Elke HAPPIE vier WARMTE, oorvloed en die vreugde om kosbare tyd saam te geniet
STYL WAT SPRANKEL • Of jy kuier onder die sterre, langs die see of dans tot laat, styl gaan nou oor moeitelose gemak met feestelike flair
SEE, SON & GLANS • Hier is jou maklike gids om in die vakansie én daarna van kop tot tone te straal
SKEP OP! • Onthaal dié feestyd in styl met hierdie opvallende borde
VRA VIR IRMA
SORGELOOS STRANDGEREED
BEWAAR SÓ DIE FEESVREDE
VERSEKER SÓ JOU GELIEFDE SE LEWE • Dis algemeen om dekking op jou maat of volwasse kind se lewe uit te neem. Dit kan jou help betaal vir begrafnisse en skuld, of vergoed vir die finansiële verlies. Maar onthou, baie streng voorwaardes geld
ONTHAAL MET MIN MOEITE
JOU STERRE
Vyf asems ver • Ja, hy’s ’n overthinker. Dis hoekom hy alleen is op pad Jeffreysbaai toe terwyl Jana en ’n vriendin saam Kaap toe is
Konsertdinge • Die Delports sal moet trek, hulle name verander en iewers gaan bly waar mense nie sosiale media het nie. Want dié gaan viral gaan
’n Boek vir elk in die vakansiekoffer
DIE NUWE UITGAWE IS HIER
Pret op die grootskerm
BEELDSPRAAK
’n Fees van talent • Wees vrolik en nootvas met heerlike konserte dié vakansie
Agter die skerms
Luilekker klanke vir jou siel • Niks soos ’n vakansie en ’n bietjie niksdoen om musiek opreg te waardeer nie
*TV gids • Spesiale vertonings vir die feestyd
HUISgenotjies
Word wakker met iets NUTTS!
Donsig en sag!
Laat die buite binnen!
RAAISELS
Jaar van rekords op Everest
2025 IN SYFERS
2025 IN FOTO’S
FLINKDINK
☛ 22 DESEMBER 1971 – MÉDECINS SANS FRONTIÈRES WORD GESTIG
STERRE SE FEESDINGE Jou • Ons het gaan sterre die feestyd beplan en geniet
DÍT WAS COOL! • As dit ’n besige skooljaar was en jy nie by al die groot flieks en reekse van die jaar kon uitkom nie, is hierdie...