Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Dec 25 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SANGERES BRENDA LEE

KRISMIS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

TONI RIDDS OOR HAAR MAN, LIAM

FLITSVRAE: JAY DU PLESSIS • Sanger

ONS GROOTSTE GESKENK • Dis Bennie en Mila Fourie se eerste Kersfees as ouers nadat Karoo sy opwagting gemaak het

TUSSEN LIGGIES EN BOMME • Die sendeling Michele Potgieter het die afgelope jare met Kersfees oorlog en haar dogter se kankerstryd trotseer. Hier skryf sy waaraan sy vashou wanneer verdriet haar wil oorweldig

ONS EERSTE WÁRE KERSFEES • Hulle moes hulle troue uitstel toe hulle dogtertjie kanker kry, maar nou is sy gesond en hulle oplaas getroud

OM ’N EIERTJIE TE LÊ • IS HY ZAZU? IS HY ZIPPY? HANG AF WIE JY VRA. MAAR NÁ ’N STRYD OOR SY IDENTITEIT, IS DIE BONDELTJIE VERE BETYDS VIR KERSFEES TUIS

DANS MET RENOSTERS • HY’T ’N TAAL GELEER WAT MIN MENSE OOIT HOOR: DIE KNOR, BLAAS EN BROM VAN RENOSTERS. IN HULLE WÊRELD VAN GEVAAR, VERLIES EN VERTROUE HET HY SY HART GEKRY

ALTYD DIE PARADYS • Vergeet van ’n wonderwêreld net vir die feestyd, die landskapskunstenaar Leon Kluge se skoutuine vier die blommemandjie waarin ons heeljaar bly

Feestelik OPGETOOI! • Dis tyd vir geurige disse, gesellige tafelgesprekke en kos wat mense nader aan mekaar bring. Elke HAPPIE vier WARMTE, oorvloed en die vreugde om kosbare tyd saam te geniet

STYL WAT SPRANKEL • Of jy kuier onder die sterre, langs die see of dans tot laat, styl gaan nou oor moeitelose gemak met feestelike flair

SEE, SON & GLANS • Hier is jou maklike gids om in die vakansie én daarna van kop tot tone te straal

SKEP OP! • Onthaal dié feestyd in styl met hierdie opvallende borde

VRA VIR IRMA

SORGELOOS STRANDGEREED

BEWAAR SÓ DIE FEESVREDE

VERSEKER SÓ JOU GELIEFDE SE LEWE • Dis algemeen om dekking op jou maat of volwasse kind se lewe uit te neem. Dit kan jou help betaal vir begrafnisse en skuld, of vergoed vir die finansiële verlies. Maar onthou, baie streng voorwaardes geld

ONTHAAL MET MIN MOEITE

JOU STERRE

Vyf asems ver • Ja, hy’s ’n overthinker. Dis hoekom hy alleen is op pad Jeffreysbaai toe terwyl Jana en ’n vriendin saam Kaap toe is

Konsertdinge • Die Delports sal moet trek, hulle name verander en iewers gaan bly waar mense nie sosiale media het nie. Want dié gaan viral gaan

’n Boek vir elk in die vakansiekoffer

DIE NUWE UITGAWE IS HIER

Pret op die grootskerm

BEELDSPRAAK

’n Fees van talent • Wees vrolik en nootvas met heerlike konserte dié vakansie

Agter die skerms

Luilekker klanke vir jou siel • Niks soos ’n vakansie en ’n bietjie niksdoen om musiek opreg te waardeer nie

*TV gids • Spesiale vertonings vir die feestyd

HUISgenotjies

Word wakker met iets NUTTS!

Donsig en sag!

Laat die buite binnen!

RAAISELS

Jaar van rekords op Everest

2025 IN SYFERS

2025 IN FOTO’S

FLINKDINK

☛ 22 DESEMBER 1971 – MÉDECINS SANS FRONTIÈRES WORD GESTIG

STERRE SE FEESDINGE Jou • Ons het gaan sterre die feestyd beplan en geniet

DÍT WAS COOL! • As dit ’n besige skooljaar was en jy nie by al die groot flieks en reekse van die jaar kon uitkom nie, is hierdie...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans