Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE TROEBADOER DON McLEAN
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
ELAINE STEYN OOR HAAR MAN, HANS
FLITSVRAE: LEON FERREIRA • Gospelsanger
REGTE TYD, REGTE PLEK • Ná ’n moeilike paar jare het Hannon Bothma sy ou huis en lewe agtergelaat en droom hy nuwe drome op sy eie in sy nuwe tuiste
GLUUR EN VLAM • Sy laat politici bewe en misdadigers sidder, maar tuis is dit honde, kerrie en ’n botteltjie Coke. Adv. Glynnis Breytenbach se ysterhart het ’n sagte binnekant
LANGERA-A-A-T • Op 13 staan hy reeds 1,98 m in sy sokkies, maar hy sal nie toelaat dat ‘langmensprobleme’ hom onderkry nie
EINTLIK STEEDS NET DANKBAAR • Haar stryd het begin met ’n stamp teen die kop en waterpokkies, en ná allerlei komplikasies moes haar regtervoet geamputeer word, maar sy bly ondanks alles positief
Skool, SKIET en dans • VOOR SY MATRIEK VOLGENDE JAAR AANDURF, GAAN SY NET GOU ’N PAAR KOEËLS LAAT KLAP BY DIE WÊRELDKAMPIOEN- SKAP VIR TEIKENSKIET – MET HAAR STIEFPA AS HAAR SPANLID
NEEM MY OP VLERKE • Langs die Weskus werk een organisasie onverpoos om ’n hawe te bied aan mishandelde en verwaarloosde uile – en sommer enigiets anders wat die wind onder hulle vlerke wil voel
Gereed vir VAKANSIE • Moenie toelaat dat vakansies jou onkant betrap wanneer dit by kos maak kom nie, veral nie as jy gaste kry nie. Maak ’n klompie dinge vooraf en berei geregte wat min moeite verg. Ons sê jou hoe
SPAN JOU SEILE • Laat die seevaartstyl soos ’n seebries jou somer koel en stylvol hou
Blink soos ’n sterretjie • Dis heerlike somer en dis tyd om ’n vars voorkoms te kry. Vind inspirasie by dié sterre
AAN ’N TOUTJIE • Brei jou versierings vir jou Kersboom uit of begin met ’n nuwe stel!
VRA VIR IRMA
DIE MAGTIGE BOONTJIE • Hierdie nederige stapelvoedsel is vol proteïen en vesel wat goud werd is vir jou dermgesondheid
NOG BRILJANTE BONE OM BY JOU DIEET IN TE SLUIT
DIE BOUTE EN MOERE VAN ONDERHOUDSPLANNE • Onderhoudsplanne vir voertuie is omvattender as ’n gewone diensplan, maar dis ook duurder. Ons kyk wat jy moet weet
TROETELDIER-UITRUSTINGS: OULIK OF ONVANPAS?
JOU STERRE
Wag vir die QR-kode • Gregory is op die punt om die QR-kunstenaar te ontmasker, maar geen joernalis wat sy sout werd is, sal ’n storie plaas sonder vaste bewyse nie
Die perfekte vakansieboek oor liefde en lus
Luilekker vakansiepret
BEELDSPRAAK
Dokkies vir dae • Behou jou greep op die werklikheid só in die feestyd
MUSIEK
*TV gids
DIARY OF A WIMPY KID
HUISgenotjies
RAAISELS
Hou saam WOORDMAKIETIE!
Afgeleë deel van Aarde lewer 30 unieke spesies
ELDERS IN DIE WÊRELD
‘VALS’ SOUS ONTSTEL ITALIANERS
Wasbere word mak vir kos
MITOLOGIE
☛ 18 DESEMBER 1892 – ‘DIE NEUTEKRAKER’ WORD OPGEVOER
VYF VINNIGE VRAE
PERCY JACKSON • DIE VERBODE SEUN VAN DIE SEEGOD IS TERUG EN DIÉ SEISOEN IS BETER EN GROTER!
KINDERSPELETJIES
DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka
EK STAP IN EN ALMAL GLIMLAG • Lionel Richie gesels oor liefde, die lewe, sy lang loopbaan en hoe hy op 76 steeds die wêreld met musiek bymekaarbring
OOR BERGE EN...