Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Dec 18 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE TROEBADOER DON McLEAN

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

ELAINE STEYN OOR HAAR MAN, HANS

FLITSVRAE: LEON FERREIRA • Gospelsanger

REGTE TYD, REGTE PLEK • Ná ’n moeilike paar jare het Hannon Bothma sy ou huis en lewe agtergelaat en droom hy nuwe drome op sy eie in sy nuwe tuiste

GLUUR EN VLAM • Sy laat politici bewe en misdadigers sidder, maar tuis is dit honde, kerrie en ’n botteltjie Coke. Adv. Glynnis Breytenbach se ysterhart het ’n sagte binnekant

LANGERA-A-A-T • Op 13 staan hy reeds 1,98 m in sy sokkies, maar hy sal nie toelaat dat ‘langmensprobleme’ hom onderkry nie

EINTLIK STEEDS NET DANKBAAR • Haar stryd het begin met ’n stamp teen die kop en waterpokkies, en ná allerlei komplikasies moes haar regtervoet geamputeer word, maar sy bly ondanks alles positief

Skool, SKIET en dans • VOOR SY MATRIEK VOLGENDE JAAR AANDURF, GAAN SY NET GOU ’N PAAR KOEËLS LAAT KLAP BY DIE WÊRELDKAMPIOEN- SKAP VIR TEIKENSKIET – MET HAAR STIEFPA AS HAAR SPANLID

NEEM MY OP VLERKE • Langs die Weskus werk een organisasie onverpoos om ’n hawe te bied aan mishandelde en verwaarloosde uile – en sommer enigiets anders wat die wind onder hulle vlerke wil voel

Gereed vir VAKANSIE • Moenie toelaat dat vakansies jou onkant betrap wanneer dit by kos maak kom nie, veral nie as jy gaste kry nie. Maak ’n klompie dinge vooraf en berei geregte wat min moeite verg. Ons sê jou hoe

SPAN JOU SEILE • Laat die seevaartstyl soos ’n seebries jou somer koel en stylvol hou

Blink soos ’n sterretjie • Dis heerlike somer en dis tyd om ’n vars voorkoms te kry. Vind inspirasie by dié sterre

AAN ’N TOUTJIE • Brei jou versierings vir jou Kersboom uit of begin met ’n nuwe stel!

VRA VIR IRMA

DIE MAGTIGE BOONTJIE • Hierdie nederige stapelvoedsel is vol proteïen en vesel wat goud werd is vir jou dermgesondheid

NOG BRILJANTE BONE OM BY JOU DIEET IN TE SLUIT

DIE BOUTE EN MOERE VAN ONDERHOUDSPLANNE • Onderhoudsplanne vir voertuie is omvattender as ’n gewone diensplan, maar dis ook duurder. Ons kyk wat jy moet weet

TROETELDIER-UITRUSTINGS: OULIK OF ONVANPAS?

JOU STERRE

Wag vir die QR-kode • Gregory is op die punt om die QR-kunstenaar te ontmasker, maar geen joernalis wat sy sout werd is, sal ’n storie plaas sonder vaste bewyse nie

Die perfekte vakansieboek oor liefde en lus

Luilekker vakansiepret

BEELDSPRAAK

Dokkies vir dae • Behou jou greep op die werklikheid só in die feestyd

MUSIEK

*TV gids

DIARY OF A WIMPY KID

HUISgenotjies

RAAISELS

Hou saam WOORDMAKIETIE!

Afgeleë deel van Aarde lewer 30 unieke spesies

ELDERS IN DIE WÊRELD

‘VALS’ SOUS ONTSTEL ITALIANERS

Wasbere word mak vir kos

MITOLOGIE

☛ 18 DESEMBER 1892 – ‘DIE NEUTEKRAKER’ WORD OPGEVOER

VYF VINNIGE VRAE

PERCY JACKSON • DIE VERBODE SEUN VAN DIE SEEGOD IS TERUG EN DIÉ SEISOEN IS BETER EN GROTER!

KINDERSPELETJIES

DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

EK STAP IN EN ALMAL GLIMLAG • Lionel Richie gesels oor liefde, die lewe, sy lang loopbaan en hoe hy op 76 steeds die wêreld met musiek bymekaarbring

OOR BERGE EN...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans